Tuesday 18 September 2012

Woensdag 19 September

Ons ry met die trein vanaf Salzburgh na Welts, waar ons oorklim op die trein na Passau.
In Passau gaan kyk ons die St Stephens Katedraal. Dis een van die grootste katedrale in Europa: die orrel het 18000 pype!!! En daar is 4 altare!






Hierdie foto is spesiaal vir Ouma: ons eet "Doner brode" by 'n straat-stalletjie. (dis regtig die goed se naam - en dis lekker!).

Ons gaan 15h00 aanboord van die Amadeus Royal vir ons Danube Vaart.
(ek kan nie glo ons vakansie is al halfpad nie - dit voel te kort!!).

Die boot is 'n droom!! Dis luuks en sommer net fantasties. Elize gee ons 'n pep-talk om nie minderwaardig te voel tussen hierdie ou klomp grand ou-mense op die boot nie. Wel, ons is die jongste reisigers!! En ons hou ons skoon wintie.





1 comment:

  1. Hello there - we are waiting in anticipation for the next episode in this saga as well as lots of photos. We are experiencing withdrawal symptoms here. Hope the weather is not getting you down. Greetings from Windhoek

    ReplyDelete