Tuesday 18 September 2012

Dinsdag 18 September

Besluit om dit 'n rustige dag te maak - ons bly net in Salzburgh.
Gaan Europark toe. Dis hul grootste inkoopsentrum; en dis booooring!!!
Gaan loop toe weer in Maribell tuine.
Ek en Corna loop vanmiddag deur die sentrum naby by die Pension; en was namiddag weer klere., sodat ons darem skoon en respektabel more op die boot kan klim!

Dus vandag niks spectacular nie.



No comments:

Post a Comment