Friday, 21 September 2012

Wenen stadstoer

Wenen is fantasties - ek kom definitief terug hierheen. Mens moet baie meer tyd hier deurbring, want daar is soveel om te sien en te leer en te kyk: dis absoluut wonderik!!!

En natuurlik moet ek terugkom vir die Lipisaner-perde!! ons was gelukkig om hulle by hul stalle te kon sien.








No comments:

Post a Comment