Tuesday 11 September 2012

Dinsdag 11 September

Ons vertrek na Brienz - met Eurail. Die trein ry deur die pragtigste berge en woude.
Ons hotel in Brines is op die meer-oewer. En dis ongelooflik mooi.
Ons vaar vir die middag op die Brienz-meer na Giessbach: Absoluut pragtige natuur tonele - met ' waterval en die mooiste ou Hotel teen die hange.





Ek kan nie ophou om die Here te loof en te eer vir hierdie wonderlike seen wat Hy aan ons gegee het om hierdie pragtige wereld te kan beleef nie!!

No comments:

Post a Comment