Saturday 15 September 2012

Saterdag 15 September

Ons het in 'n oulike plekkie in Innsbruck oornag: Pension Stoi.
Dis lekker naby die treinstasie en heel goedkoop.

Voor ons Salzburg toe vertrek, stap ons eers bietjie in Innsbruck rond. Dis die pragtigste ou geboue en strate. Regtig iets besonders.
O ja nog iets great is die perde koetse waarmee toeriste kan rondry. I LIKE!!!
Die 2 kerke wat ons gaan kyk, is absoluut fantasties!!!!






No comments:

Post a Comment