Ons is vandag Kalocsa toe (Paprika plase en fabrieke). Dit was nou nie juis opwindend nie.
Gelukkig sluit ons toe die ekskursie af met 'n besoek aan die Hongaarse Perde-plaas - en natuurlik is ek toe in die wolke.
Nou is ons weer terug oppad na Budapest - en na more se kasteel besoek, vaar ons verder na Bratislava.
No comments:
Post a Comment