Thursday 20 September 2012

Donderdag 20 September

Ons eerste nag op die boot was baie lekker.
Ons het 'n heerlike 3 gang-aandete gehad (die kos is fantasties).
Die view vanaf die boot is ongelooflik mooi.
Van die fotos is vanuit ons kamer geneem.






Ons sal later vanaand die Wenen-toer se fotos opsit. Ons is nog aanboord. Die Stadstoer begin vanmiddag @ 14h00 en duur tot 17h30. Dan boord ons weer vir die nag se vaart.

No comments:

Post a Comment