Doen vanoggend Bratislawa se stadstoer - ons het die oulikste gids. Sy is skreeu-snaaks.
Ek hou van Bratislawa (het nie regtig baie van Budapest en Hongarye gehou nie.) Maar Oostenryk en Switzerland bly die beste!!
Ons drink koffie in 'n grand restaurant:
Vanaand is die Mozart konsert in Wenen. Dis een van die wonderlikste ervarings ooit!!!
No comments:
Post a Comment